2016 - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

2016

LANDBOU AGRICULTURE > Ploegkompetisie

Die afgelope naweek se SA Ploeg Meestgers kampioenskappe was warm... die weer & die kompetisie.
Ek wil hiermee almal bedank wat soveel bygedra het om die 2 dae 'n sukses te maak en die manne & meisies se aandag so bietjie weg te neem van die komende eksamens.
Dankie aan die volgende - in geen besonderse volgorde.
New Holland - Jaco du Preez & Hannes van NH Tarlton; Rosaly Boerdery - Robert & Karin & hulle hele gesin; Brandvlei Verspreiders vir Diesel - Deon & Tania; Jeep - Richard Sloman asook die Rustenburg Maemo Span; Bekker Skool - Brian Calaghan!
En dan vir die deelnemers...
Dankie - dit was 'n plesier om julle daar te he.
Uitslae:
Dames - 1) Kelly Veenema; 2) Lize v.d. Westhuizen (ook die beste 'Groentjie') en 3) Johane Coetzee.
Mans - 1) Janco Joubert; 2) Justin Heymans; 3)Ceagan Fullard & Jadon J. v. Rensburg - gesamentlik - -
Ek het mos gesê die kompetisie was warm.

 
Back to content | Back to main menu