Bekker se eie Landbouvereniging - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Bekker se eie Landbouvereniging

LANDBOU AGRICULTURE

BEKKER SE EIE LANDBOUVERENIGING!


Hoërskool Bekker het verlede jaar, so teen Augustus/September se kant besluit om 'n landbouvereniging vir leerders te stig. Die doel is om Landbou leerlinge by Bekker meer van al die plaaslike nuus en gebeure in kennis te stel.
Mr Dirk Hanekom (Manager at Agri SA) visited Bekker on 26 February 2014 in order to teach us how to go about establishing this society.  He also gave valuable input and highlighted the different points on which we had to focus in order to make a success of our new society.

Dirk het aan die gehoor gevra om hom vyf redes te gee waarom ons by Bekker 'n Landbouvereniging wil hê: van die antwoorde was as volg:

• Groepskennis
• Algemene standaarde te bepaal.
• Beter boeregemeenskap in RSA te hê.  
• Om mekaar by te staan soos 'n selgroep.
• Boerdery is 'n besigheid en moet geld maak.
  There will be an event every term where the different roleplayers will meet and discuss various subjects.
  Die Landbou leerders is verskriklik opgewonde om as 'n span saam hierdie taak aan te pak en ook'n reuse sukses daarvan te maak, sodat daar vir nog honderde jare in die toekoms 'n aktiewe Landbouverenigingby Hoërskool Bekker sal wees.

We welcome the following 6 grade representatives:

• Graad 12:  Jenny Scoltz,  Brian Venema
• Graad 11:  Mariska Friedrich, Richard Venema
• Graad 10:  Geraldine Jacobs, Devon Webb
 
Hi
ermee wil ons  graag die geleentheid gebruik om ook ons twee hoofleiers  te verwelkom -  hulle is ware staatmakers :  Jenny Scholtz en Brian Venema.  Ons weet julle gaan 'n sukses hiervan maak.


 
 
Back to content | Back to main menu