Code of Honour - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Code of Honour

SKOOL SCHOOL

Ek is trots om 'n leerling van
Hoërskool Bekker te wees.  
Ek sal my ouers, onderwysers en medeskoliere,
met die grootste respek en agting bejeën.

I will be neat in my work,
in my attitude and will preserve
my environment.

I will strive to be polite, friendly,
reliable and willing to assist others.

My word is my honour.
I will be faithful towards my school,
my country and my nation.  

Ek glo dat die vrese van die Here
die beginsel van wysheid is.  

Daarom glo ek:  ONS BOU 'N TOEKOMS!


 
 
Back to content | Back to main menu