Fietsry Cycling - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Fietsry Cycling

SPORT > Buite Sport

By MTN Nissan Crater Cruise in Parys 2014
13/09/2014
Sarah Hürlimann het 45km voltooi!
Me Elanie Potgieter het die 15km voltooi!
Baie geluk, Bekker is baie trots op julle!





Byron Lottering has been taken part in the Anatomic Spur High school MTB Challenge for 4 years. Every province have their own 4 annual events culminating in a finals (also held at Bekker High school) This is the first event of all the events over the years we attended where a school was so fantastically represented by the Student Counsel all dressed up in their school uniforms. Congratulations to Mr van Schalkwyk and the prefects who were on duty. Not only were you a pretty picture but also reflected such a joyful and positive attitude.You really represented Bekker in a wonderful way.A lot of the schools attending the event made very positive comments in this regard.


Byron Lottering at the Anatomic Spur Highschool MTB Championship at Bekker School Saturday 6 September




MR vanoggend hard gewerk by Bike challenge! Julle oulike klomp kids!

BERGFIETS....

Op Saterdag, 6 September 2014 word die jaarlikse Spur Gauteng Tour-de-Plaas Bergfietswedren weer by Bekker aangebied. Dit word deur Anatomic Mountain Biking georganiseer. Sowat 600+ bergfietsryers van oor die hele land word verwag.

Die roete strek oor groot dele van Bekker se gronde en veral die plaas. Dit is werklik 'n aanskoulike sport en alle belangstellendes word uitgenooi om die dag hier te kom geniet! Verskeie leerders van Bekker neem ook aan die wedrenne deel.

Fietsry - Cycling



Fietsry is besig om vinnig opgang by Hoërskool Bekker te maak.  Aanvanklik het slegs ‘n paar leerlinge in privaathoedanigheid aan die opwindende sport deelgeneem, maar Bekker spog nou met ‘n hele span uitmuntende fietsryers!
  Bekker’s cyclists are the following:  Maresa Oosthuizen, Egbert Roux, Zandrè Roux, Francois Smit, Marko de Klerk, Astrid Schutte, Marlise Smit, Sarah Hürlimann, Amy Hürlimann and Mariska Friedrich.  These cyclists have already competed in big competitions such as the Spur Challenge, the Delta Dash, USN, and the Train Chase.  Bekker is also proud of the authentic cycling route that runs over and across Bekker’s grounds.
  Hoërskool Bekker se fietsryers het tot sover hierdie seisoen uitstekend gevaar en verskeie van die fietsryers eindig gereeld onder die eerste vyf in wedrenne.  Fietsryers wat baie goed gedoen het in die afgelope paar kompetisies is Maresa Oosthuizen, Egbert Roux en Marko de Klerk.  Baie geluk aan hierdie leerders.  Bekker is besig om sy merk te maak in hierdie sportsoort en ons is baie trots op julle!


By MTN Nissan Crater Cruise in Parys 2014
13/09/2014
Sarah Hürlimann het 45km voltooi!
Me Elanie Potgieter het die 15km voltooi!
Baie geluk, Bekker is baie trots op julle!


 
 
Back to content | Back to main menu