Finance Vrystelling/Exemption - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Finance Vrystelling/Exemption

ALGEMEEN GENERAL

VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS 2017

Hiermee wil ons alle ouers in kennis stel dat VRYSTELLING VAN SKOOLFOOIE vorms vir 2017 reeds teen 16 Januarie 2017 beskikbaar was by Mev. Friedrich. Die sluitingsdatum vir aansoeke met al die nodige dokumentasie is 31 Maart 2017.
Die volgende reëls geld m.b.t. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS vorms:
1. Biologiese ouers / wettige voogde moet self die vorms by Mev. Friedrich in die finansiële kantoor kom afhaal, teken daarvoor en beide ouers moet die vorms voltooi.
2. Geen kinders of familielede sal toegelaat word om die vorm te kom afhaal nie, slegs biologiese ouers of wettige voogde mag vir die vorms teken.
3. Sperdatum vir alle VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS vorms is 31 Maart 2017.
4. Geen vorms sal na 31 Maart 2017 aanvaar word nie.
5. Geen vorms sal aanvaar word sonder die nodige dokumentasie nie.

BELANGRIKE KENNISGEWING!
ALLE AGTERSTALLIGE SKOOLFOOIE SAL SONDER ENIGE VERDERE KENNISGEWING OORHANDIG WORD AAN DIE SKULDINVORDERAARS.


EXEMPTION OF SCHOOL FEES 2017

We would hereby like to inform all parents that EXEMPTION OF SCHOOL FEES forms were available from 16 January 2017 from Mrs. Friedrich at the financial office. The closing date for applications with all relevant documentation is 31 March 2017.
The following rules will apply for EXEMPTION OF SCHOOL FEES forms:
1. Biological parents / legal guardians have to sign for the forms with Mrs. Friedrich at the financial office, both parents have to complete the forms.
2. No family member of child will be allowed to sign for any form unless it is the child’s biological parent or legal guardian.
3. The closing date for the EXEMPTIAN OF SCHOOL FEES forms is 31 March 2017.
4. No forms will be accepted after 31 March 2017.
5. No forms will be accepted without the necessary documentation.

IMPORTANT NOTICE!
ALL AREARS SCHOOL FEES WILL BE HANDED OVER FOR DEBT COLLECTION WITHOUT ANY PRIOR NOTICE.

 
 
Back to content | Back to main menu