Jeugskou Youth Show - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Jeugskou Youth Show

LANDBOU AGRICULTURE > Jeugskou / Youth Show

Baie welkom by die eerste Gauteng Jeugskou aksie vir 2017.
Hoërskool Bekker bied die eerste kwalifiserende skou aan op Woensdag 8 Maart 2017.
Bestaande lede word ook beoordeel (leerders is ongelukkig nie outomaties in die span omdat hulle verlede jaar in die Nasionale Span was nie).
Op hierdie dag word nuwe leerlinge deur elke stap geneem om te sien hoe om met die dier van sy/haar keuse te werk. Al drie prossesse word gedemonstreer, nl. was, voorbereiding en skouman-kompetisie.
Welcome to the first Gauteng Youth Show action for 2017.
Bekker High School will be hosting the first qualifying show on Wednesday 8 Maart 2017.
Existing members will also be judged (they are not automatically in the team because they were in the National Team last year).
On this day new members will be guided through the 3 processes step by step to demonstrate the: washing, preparation and showmanship.
Die volgende afdelings gaan beoordeel word: Vleisbeeste, Melkbeeste, Perde, Boerbokke, Melkbokke, Angora-bokke, Konyne, Pluimvee, Sierduiwe, Wedvlugduiwe, Vleisskape, Wolskape, Varke, Kullinêre kunste, en Suiwelbereiding.

 
 
Back to content | Back to main menu