Karate - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Karate

SPORT > Buite Sport

                    Karate
Manie van Staden (Graad 8 ) is ‘n man met wie mens liewer nie moet sukkel nie! Tydens die naweek van 22 + 23 April het hy deelgeneem aan die “Gauteng United World Karate Federation Championships” wat in Kiblerpark gehou is. By hierdie kompetisie (Nasionale Kampioenskappe) het Manie twee silwer medaljes verower. Bekker is baie trots op Manie! Baie geluk met hierdie pragtige prestasie!!




Bradley Harper
Participate in the SA’s and received the following medals

Silver medal for Kumite
Silver medal for free fighting
Bronze medal for Kata

Bradley is been chosen to go to Mexico with the SA team – congratulations

 
Back to content | Back to main menu