Krieketprojek - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Krieketprojek

SPORT > Krieket Cricket

UPGRADING OF CRICKET NETS


Bekker High School is proud about the new cricket nets, that was build recently. We are looking forward to usingthese facilities to the advantage of all our players. Mr. Louis Hansen and Gans, with their team approached this project with great enthusiasm.

Thank you guys!!

The following phase of this upgrading process includes the following:
• Improvement of the bowling surface at the nets.
• Maintenance of the cricket wicket and outfield.  


OPGRADERING VAN KRIEKETNETTE


Hoërskool Bekker is baie trots op die nuwe krieketnette wat onlangs gebou is. Ons sien baie uit daarna om die nuwe fasiliteite tot voordeel van ons spelers te gebruik. Van die skool se kant af wil ons baie dankie sê vir Mnr. Louis Hansen en Gans, hul span het hierdie projek met baie entoesiasme aangepak.

Dankie julle!!

Die volgende fase van die opgradering sluit die volgende in:
• Verbetering van die boul-oppervlakte by die nette.
• Instandhouding van die krieketblad en buiteveld.



 
Back to content | Back to main menu