La Varia - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

La Varia

KULTUUR CULTURE > La Varia Kultuurklub

La Varia!
Die La Varia kultuurklub is stadig maar seker besigom sy kinderskoene te ontgroei en ons is nou al virdie vierde jaar doenig! Waar ons in die verlede meer
gefokus het op Kuns en Vlyte het ons hierdie jaar die
meer onbekende betree.
At the moment we are hard at practice to master
the guitar! The idea is to play the basic cords and
then establish an informal group. We cannot wait to see our La Varia Informal group perform, but this can only happen if all the learners are equipped with their own guitar. We would be so grateful if you can donate any old guitar, even if it is without strings!
Tans het ons so 15 lede wat ywerig leer kitaar speel en ons geniet dit baie! Ons is net dringend op soek na ou kitare! Indien enige iemand kan help, sal ons baie dankbaar wees!
Die koste van La Varia beloop R100 per jaar en dit is betaalbaar by die Adminkantoor. Leerders moet asseblief die geld inbetaal en die strokie aan Mev. Fourie besorg. Ons sien uit om meer leerders te verwelkom, dis nooit te laat om te leer nie, so kom sing en speel saam!

LA VARIA groete! (Mev. M. Fourie)

 
 
Back to content | Back to main menu