Nuus News - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Nuus News

SPORT > Landloop Cross Country

LANDLOOP....


Dit gaan sover hierdie seisoen baie goed met die landloopatlete. Almal is hard aan die oefen.  Die span bestaan uit 37 atlete, en sover het almal nog elke wedloop voltooi.

Leerders wat graag hul algemene fiksheid wil opknap kan gerus saam met die landloopatlete kom oefen! Dit sal ook sommer klaarspeel met die ekstra paar kilogramme wat gedurende die winter op die heupe saamgepak het!

 
Back to content | Back to main menu