Opedag Open Day - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Opedag Open Day

ALGEMEEN GENERAL

Bekker Opedag! Bekker Open Day
Hoërskool Bekker se trots leerlinge en ouers tydens ons jaarlikse opedag en ope-naweek ontvang.  Daar was ongeveer 120 graad 7-leerders wat die unieke geleentheidbygewoon het.  Om 15:00 is die naweek afgeskop  met die “Amazing Race” waar leerders verskillende uitdagings regoor die skool moes voltooi om die eindpunt te bereik.  Die snaakste uitdaging was om die verskillende bokke en skape op die plaas te probeer tel.

On the Friday evening the learners and their parents were entertained with a small play (the Roadshow concert) and we ended the day with a bon-fire, hot chocolate and delicious marshmallows!
 The learners spent Friday night in the hostel and for some, it was their very first experience of hostel life!   
On Saturday morning, the learners took part in the traditional “boeresport” which ensured a lot of fun and laughter.  The learners then went down to the farm again to collect eggs and explore the rest of the farm in real"Bekker style!"
Ons wil graag elke personeellid en leerder wat betrokke was, hartlik bedank vir hul bydrae om hierdie dag en naweek ‘n reuse sukses te maak.  Die terugvoering wat ons tot dusver ontvang het is baie positief en ons sou dit nie sonder almal se harde werk kon bereik nie.  Bekker skep vir elke voornemende skolier ‘n goue toekoms in groen!

 
Back to content | Back to main menu