SA Kampieonskappe - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

SA Kampieonskappe

KULTUUR CULTURE > Drama Akademie/Academy

Baie geluk aan Elandre Grabe,Ulrieg du Toit,Jan -Hendrik Snyman,Berniké Erasmus,Inezka Rademan van Bekker Hoërskool met jul Drie goue toekennings by SA Kampioenskappe vir uitvoerende kunste die afgelope week in Rustenburg.Elandré het ook goud vir 'n solo dramastuk behaal en Berniké goud vir 'n Kontemporêre dans duet.Ons so trots op jul pratige prestasie en jul harde werk!

 
Back to content | Back to main menu