Super 16 - HS BEKKER

Go to content

Main menu:

Super 16

SPORT > Rugby

Mambas in die PUK Super-16 Finaal teen Hoërskool Pionier

Die 1ste Rugbyspan van Bekker het die sterk span van Hoërskool Vryburg in die Semi- Finaal platgeloop met 22 – 15. In ‘n spannende wedstryd het Bekker teen rustyd voorgeloop met 15 – 3, maar in die tweede helfte het Vryburg teruggeveg en die telling gelyk gemaak met 15 elk. Bekker het egter nadat die sirene vir die einde van die wedstryd geblaas het, die wedstryd beklink met ‘n drie in die hoek.
Ander uitslae was:
O/14 Bekker 5 – Vryburg 31
O/15 Bekker 20 – Vryburg 32
O/16 Bekker 24 – Schoonspruit 26
2des Bekker 0 – Fochville 3
Die Super 16 Finaal is op 22 April 2017 in Potchefstroom teenHoërskool Pionier van Vryheid.
André vd Merwe, Conner Esztergomi, Arno v Staden (Kaptein), FC Classen, Daiman Bouwer, Brendon Grobler, Johan Nienaber, Didintle Sekati, Dihanku Joubert, Ernst Louw, Thabo Ndaba, Justin Heymans (O/Kapt), Anthony Smith, Jannie Schultz, Steven Knoetze, Antonie Saunderson, Bernard Erasmus, Adré Muller, Dyllan Mailand, Michael Ellis, Juandre Jacobs, Dian de la Porte, Brennin Fisher

BAIE GELUK AAN FC CLASSEN - SPELER VAN DIE WEDSTRYD
PUK SUPER 16 FINAAL TEEN HOëRSKOOL PIONIER


 
Back to content | Back to main menu